Wooden Jungle Gyms and Trampolines

Your Shopping Cart

Your Cart is currently empty.

Veiligheidsaspekte

  1. Ons gebruik SABS goedgekeurde  pale
  2. Al die pale is silindries gedraai – eweredig en het minder splinters
  3. Pale wat gebruik word is onder hoe druk met tanaliet en nie kreosiet behandel
  4. Al die pale wat vertikaal in die grond geplant is, is 125mm dik
  5. Pale horisontaal is 90mm dik, behalwe waar die swaaie onder hand-oor-hand geplaas word, dat vir die versterking 125mm pale gebruik word.
  6. Gebruik boude wat nie by kante uitstaan nie
  7. Dakskroewe en nie spykers word op die platform gebruik nie.
  8. Al die boude is “gecounter zink” vir veiligheidsredes
  9. Glasvesel glyplanke word gebruik, en weerkaats minder hitte en sonligenergie as staalglyplanke